MEER OOR "MAALKOLK"
ʼn Onskuldige man word in sy motorhuis met ʼn jaggeweer doodgeskiet.
ʼn Jong vrou se lyk hang aan ʼn boomtak diep in die Magaliesberg.
Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ʼn moordenaar wat speletjies speel: Die Woestynroos-misdaadtonele word nageboots, met subtiele leidrade waarvan net ʼn hand vol mense weet.
Intussen is adjudantoffisier Anele Vilakazi op die spoor van ʼn boogskutter aan die Wildekus. ʼn Matriekseun kom af op sy tienersuster se liggaam wat op ʼn afgeleë strand met ʼn wapen in die nek geskiet is.
Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?
ʼn Aksiebelaaide krimi deur die skrywer van Roofdier en Polsslag.
Lees ook die eerste twee boeke in dié reeks.

RESENSIES - "MAALKOLK"
SARIE |
Is dit die laaste sien van Marie Lotz se gatskop speurder-kaptein Alek Strauss? |
LitNet |
Maalkolk: 'n Onderhoud met Marie Lotz |